Sale!

Buffelsfontein & Kola Brandy Mix

£3.60£21.99 inc. Vat

Buffelsfontein brandewyn is ‘n pleister vir leed, ‘n koue lappie op ‘n koorsige voorkop en ouma se lamsboud in die oond. dit lawe die seer van ‘n liefdesbrief wat onbeantwoord bly, duur diesel en ‘n lammer wat in jou suiping verdrink. dis reen op ‘n sinkdak, die reuk van buskruit uit ‘n slot-aksie en ‘n land vol mielieplante wat gelyk deur die grond breek. geelvet biltong en damswem in December.

dit rank deur jou binneste soos ‘n DJ opperman gedig, hardlooprugby en die boendervleis en die hoendervleis as jy daai plastiek van ‘n splinternuwe trekker se sitplek trek. so gaan plak jou gat neer langs ‘n vuur, gooi ‘n lange en bederf jouself, jou rowwe bliksem

5%vol

 

Shipping

  • UP TO 15KG PARCELS £7.99 DELIVERIES MADE WITH DPD AND PARCEL FORCE.
SKU: BRANDYBUFFELSB&K Category:

Buffelsfontein brandewyn is ‘n pleister vir leed, ‘n koue lappie op ‘n koorsige voorkop en ouma se lamsboud in die oond. dit lawe die seer van ‘n liefdesbrief wat onbeantwoord bly, duur diesel en ‘n lammer wat in jou suiping verdrink. dis reen op ‘n sinkdak, die reuk van buskruit uit ‘n slot-aksie en ‘n land vol mielieplante wat gelyk deur die grond breek. geelvet biltong en damswem in December.

dit rank deur jou binneste soos ‘n DJ opperman gedig, hardlooprugby en die boendervleis en die hoendervleis as jy daai plastiek van ‘n splinternuwe trekker se sitplek trek. so gaan plak jou gat neer langs ‘n vuur, gooi ‘n lange en bederf jouself, jou rowwe bliksem

5%vol

 

 

Weight 5.5 kg
Size

6pk, Single

Shopping Basket
Scroll to Top